Dr Daan Stulting Psychologist
Personal Coaching in Mossel Bay
www.daan-stulting.com
Address
George and Mossel Bay 42 Da Gama Street. Mossel Bay. Western Cape. 6525What you should know about Dr Daan Stulting Psychologist
Sedert die sondeval is ons aarde in die ellende gedompel en het ons swaarkry begin. In sulke omstandighede word die emosie, of gedagte, of gebeurtenis onbeoordeeld en ongeïnterpreteerd in die onderbewuste gestoor. 'n Volledige ondersoek word opgevolg met 'n persoonlike onderhoud en 'n verslag wat die bevindinge en aanbevelings weergee. Vandag weet ons dat hipnose glad nie misterieus en bonatuurlik is nie. Patologiese probleme, soos angs- en depressietoestande, identiteitsprobleme en oormatige skuldgevoelens se aanvanklike ontstaan lê dikwels binne die baarmoeder. Dit blokkeer die emosionele kommunikasiekanaal en verhoed die totstand-koming van bonding tussen moeder en baba.
Reviews of Dr Daan Stulting Psychologist (0)